TUIS
Hello almal wat jonk van ouderdom is, in lewe en gees!!! Is jy oNbesKaamdjonK? Dan is hierdie webtuiste vir JOU!!!!.
Webtuiste is onder konstruksie en gaan propvol nuus, musiek, aktuele sake en kompetisies wees waarvan jy gaan hou.
Na wie reik ons uit? Die gemeenskap natuurlik. Julle bydrae tot die gemeenskap gaan nie onderskat word nie. Gemeenskap projekte gaan almal gelys word, fonds insamelings gehou word en die projekte word daaruit befonds. Dus stuur asb julle idees in.
As jy wil bydra met idees, prente of stories, maak gebruik van die ingeslote vorm. As jy spesifieke prestasies met ons wil deel, stuur die storie.
'n Unieke Onbeskaamdjonk t-hemp is ontwerp en sal eersdaags beskikbaar wees as deel van die befondsing. As iemand 'n kontak het vir die maak van t-hemde, "let me know". 'n Naamlose borg is reeds gekry vir die aanvanklike uitgawes.
Al die nodige kontak detail sal volg sodra die webblad voltooi is. Vir nou, tik en kap asb.
Wat is dit nou met die toe deure?